Fanie Smit, departementshoof van Hoërskool Oakdale op Riversdal, en Pieter Stofberg van die Sussex Beestelersgenootskap praat met RSG Landbou-luisteraars oor hul deelname aan die Veeplaas Skole-kuddeprojek en hoe die projek gevorder het. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY