Friday, February 3, 2023

Is jy die volgende Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur?

Die kompetisie het ten doel om erkenning en blootstelling te gee aan beste praktyke wat klimaatslim veeboere in hul boerderye toepas, om hierdie kennis en suksesse met ander te deel, en om ’n groter bewustheid rondom klimaatsverandering te kweek en produsente met die nodige kennis toe te rus om volhoubaar en klimaatslim te boer.

For more information, phone Deidré Louw at 066 231 2430 or send an email to deidre@plaasmedia.co.za

Do you have what it takes to be the next Veeplaas Climate-Smart Ambassador?

The competition aims to give recognition and exposure to the best practices that climate-smart livestock producers apply in their farming enterprises, to share this knowledge and success with others, cultivate a greater awareness of climate change, and arm producers with the necessary knowledge to farm sustainably and climate smart.

Read articles

RSG Landbou: 2 November 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Vrugval en onreëlmatige vrugte is van die probleme wat witluis by sitrusbome veroorsaak. Stephan Verreynne van AECI Plant Health verduidelik in Woensdag se aflewering...

Veeplaas se eerste Klimaatslim-boeredag

Die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag is onlangs op James Faber van Glen Ross-boerdery, in die Barkly-Wes omgewing se plaas aangebied. James is ook vanjaar...

RSG Landbou: 1 November 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Daar bestaan 'n enkele wêreldwye stelsel vir die klassifikasie en kommunikasie van die gevaarlike eienskappe van industriële en verbruikerschemikalieë, naamlik die GHS-klassifikasiestelsel. Gavin Smit...

Klimaatslim-kundigheid op boeredag gedeel

Estimated reading time: 5 minutes Waarom moet ons klimaatslim boer? Dis die vraag waarmee dr Louis du Pisani die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag by...

RSG Landbou: 16 Augustus 2022 – geborg deur Brahman SA Beestelersgenootskap

Die eerste Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur is onlangs aangewys. James Faber van Barkley-Wes brei uit oor sy klimaatslim-boerderypraktyke in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Daarna...

En ons klimaatslim-boer is…

Klimaatsverandering is ‘n feit van ons tyd, en in die veebedryf is dit van uiterste belang dat produsente dit bestuur. Daarom het Plaas Media...