Monday, October 3, 2022

Veekundige Wetenskappe by Stellenbosch Universiteit

Die departement Veekundige Wetenskappe by Stellenbosch Universiteit is vanjaar 101 jaar oud, en die Plaas TV span het onlangs hier gaan kuier. Ons gesels met dr Brink Van Zyl oor veekunde-studente se magdom geleenthede en hy gee ook perspektief oor landbou se rol in klimaatsverandering.

Daarna maak ons ‘n draai by dr Lobke Steyn om oor suiwelvoeding te gesels.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoStandard BankJonsson WorkwearSyngenta

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories