HomePlaas TVVarsproduktemark-ondersoek

Varsproduktemark-ondersoek

Die Mededingingskommissie se varsproduktemark-ondersoek is op 24 Maart in Pretoria van stapel gestuur. Ruan Maré brei uit hieroor in vandag se episode van Plaas TV.

Since it is Friday we will also focus on a research project within the Agricultural Research Council. This week we are visiting the Soil, Water and Climate campus in Arcadia.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by 
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Must Read

Biosecurity: SA livestock industry worried about Al Mawashi ship

Estimated reading time: 5 minutes The Al Kuwait, a live export ship carrying 19 000 cattle from Brazil to Iraq, recently departed from the...

Weerstoestande wek kommer