Kyk 8 November se Grootplaas met Koos Nel en dr Piet Botha.

In die episode:

  • Koos Nel van Old Mutual verduidelik hoekom finansiële beplanning so belangrik is, en wanneer jy daarvan moet begin werk maak.
  • Die uitvoerende direkteur van Subtropico beperk, dr Piet Botha, kuier in die ateljee en gesels oor ‘n onlangse groot transaksie, asook die stand van sake by verskeie landboubedrywe.

Inhoudsborg: Old Mutual
Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY