Kyk 2 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr Christo Joubert en ‘n insetsel van Agrico.

In die episode:

  • Kyk na insetsel oor hoe Agrico produsente te hulp kan wees.
  • Dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad gesels oor hoe produsente 2018 moet aanpak en ook watter effek die jaar se uitdagings op verbruikers sal hê.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY