Kyk 30 Januarie 2018 se Grootplaas met Pieter du Plessis en Frans van Eden.

In die episode:

  • Entrepreneurskap raak deesdae al hoe meer uitdagend, veral gegewe die huidige ekonomiese klimaat. Daarom is ‘n skerp besigheidsin noodsaaklik. Pieter du Plessis van ActionCOACH gee raad vir dié wat die sprong na entrepreneurskap wil maak.
  • Frans van Eden vertel ons waarom behoorlike opvolgbeplanning net so belangrik is soos die harde werk wat oor die jare in ‘n onderneming gesit word.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY