Kyk 19 Oktober 2017 se Grootplaas met Ankie Stroebel en Sybrand Mostert.

In die episode:

  • Ankie Stroebel van Wildbedryf Suid-Afrika gesels oor die organisasie se doen en late. Sy gee ook meer inligting oor ‘n konferensie wat een van die dae plaasvind.
  • Sybrand Mostert gesels oor die Certified Wagyu-veiling wat binnekort deur Wildswinkel aangebied word en meer.

Aan jou gebring deur Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY