landbouskrywers

Landbouskrywers SA is ’n onafhanklike professionele liggaam, wat die beeld en gehalte van landboujoernalistiek in Suid-Afrika bevorder. Hierdie organisasie vier vanjaar sy veertigste verjaarsdag. Die voorsitter, Magda du Toit, het op Grootplaas ingeloer en ons meer oor die organisasie se rol vertel.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY