In 13 Desember 2017 se Grootplaas gesels Elsa Esterhuizen met Elfranco Maré van Laeveld Agrochem. Aartappelprodusente verloor jaarliks groot dele van hulle inkomste aan gewassiektes. Om gesonde aartappels te verbou moet produsente dus deurentyd bewus wees van hierdie siektes, sodat hulle dit op ‘n doeltreffende manier kan beheer. Maré vertel ons meer van een van hierdie swamsiektes, rhizoktonia solani, en hoe dit beheer kan word.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY