Kyk 7 November se Grootplaas met Dawie Maree en Christo Joubert.

In die episode:

  • Dawie Maree van FNB Landbou gesels oor die uitdagings wat die landboubedryf tans ervaar, watter ondersteuning produsente ontvang en wat vir die toekoms verwag word.
  • Christo Joubert van die landboubemarkingsraad deel inligting oor die vraag en aanbod van grane en oliesade, en die huidige voorraadsituasie.

Inhoudsborg: FNB
Weerborg: Laeveld Agrochem 

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY