Kyk 7 Desember 2017 se Grootplaas met Fred Camphor en Victor Matfield.

In die episode:

  • Kwessies rondom vuurwapenlisensies is deesdae onder die vergrootglas, en daarom gesels  Fred Camphor van die Suid-Afrikaanse jagters en wildbewaringsvereniging, verder hieroor. Hy deel ook inligting oor navorsing wat onlangs oor ballistiese toetse op vuurwapens bekendgestel is.
  • Victor Matfield van Wildswinkel Voere vertel meer oor die produkte wat hulle bied.

Inhoudsborg: Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY