Die Drakensberger beestelersgenootskap het op sewe November vanjaar, sy sewentigste verjaarsdag gevier. Die ras het oor die jare gegroei van net oor die seshonderd beeste, tot by die twaalfduisend wat vanjaar deur die genootskap aangeteken is. Dr Johann Fourie  het op Grootplaas gesels oor die Drakensberger beesras en beestelersgenootskap.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY