Kyk 11 Desember 2017 se Grootplaas met Mauritz de Bruin en Dr Johann Fourie.

In  die episode:

  • Die mynbousektor het nog altyd ‘n kritieke rol in ons land se ekonomie gespeel in terme van werkskepping, en sy bydrae tot die bruto binnelandse produk. Die impak van myne op die omgewing het egter al hoe groter geword. Mauritz de Bruin van die Bedreigde Wildlewetrust vertel meer hieroor.
  • Dr Johann Fourie gesels oor die Drakensberger beesras en beestelersgenootskap.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY