Kyk 8 Februarie 2018 se Grootplaas met Bonné de Bod en Steven Barnard.

In die episode:

    • Die departement van omgewingsake het onlangs sy jaarlikse perskonferensie oor renosterstropings gehou. ‘n Beduidende afname in renosterstropings vir 2017 is aangekondig, maar ‘n ander interessante tendens het na vore gekom. Bonné de Bod, vertel ons meer hieroor.
    • Steven Barnard van die instituut vir landelike en gemeenskapsontwikkeling gesels oor die opheffingsprojekte waarmee hulle besig is.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY