Antibiotika-weerstand is nie net ‘n kwelpunt in die mediese wetenskap vir mense nie, maar rolspelers in die bedryf van dieregesondheid ondersoek ook metodes om die gebruik daarvan in vee te verminder. Franz Waxenecker van Biomin in Oostenryk gesels hieroor.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY