Kyk 3 November 2017 se Grootplaas met meer oor die Veritas-toekennings en Frans van Eden in ‘n boerdery.

In die episode: 

  • Die Veritas-toekennings het vanjaar vir die 27ste jaar die land se top wyne vereer. Kyk na die insetsel om te  hoor hoe 2017 se kompetisie afgeloop het, en wat van die deelnemers te sê het.
  • Frans van Eden gesels oor administrasie in ‘n boerdery-besigheid, en waarom dit belangrik is om take te kan prioritiseer.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY