Kyk 31 Januarie 2018 se Grootplaas met Elton Greeve en Corné Louw.

In die episode:

  • Ons raak aan ‘n onderwerp wat dikwels heelwat emosie in die produsente-gemeenskap uitlok. Vir grondhervorming om reg te geskied, moet die korrekte prosedures gevolg word. Elton Greeve van Agri-Dev Consulting vertel ons hoe die waardasie van grond in hierdie proses geskied.
  • Corné Louw van Grain SA/Graan SA hou ons op hoogte van huidige mielie-aanplantings en wat kenners van hierdie seisoen verwag.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY