Kyk 14 November 2017 se Grootplaas met Dr Hanré Ferreira en JF van der Merwe.

In die episode:

  • Dr Hanré Ferreira van Afrivet gesels oor watter invloed parasiete op die produksievlakke van melkbeeste het en hoe dit bestuur kan word.
  • Die nuwe voorsitter van Aartappels SA, JF van der Merwe, gesels oor hoe hy dié nuwe uitdaging gaan aanpak, en hoe belangrik gesonde waardekettings vir die volhoubaarheid van landbou is.

Inhoudsborg: Afrivet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY