RSG Landbou word Maandae tot Donderdae om 04:30 op RSG uitgesaai. Na afloop van die program kan weer na die onderhoude geluister word op www.agriorbit.com.

Die volgende onderhoude was die afgelope maand die gewildste op AgriOrbit:

Radio: Laparoskopiese KI in praktyk – 660

Radio: Gebruik van Laparoskopiese KI – 548

Radio: Produksiedoelwitte vir vleisbeesboerdery – 548

Radio: Sernick se navorsingsafdeling – 557

Radio: Toekoms van die poenskop Bonsmarabees – 531

Skakel soggens in op RSG Landbou vir nog sulke interessante onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY