Anja Fourie van die Plaas Driefontein in die Vrystaat, het agtien jaar gelede die idee gekry om tamaties te begin groei om haar inkomste aan te vul. Ten spyte van verskeie terugslae, het dié nederige besigheid begin floreer. Sy brei uit hieroor.

Daarna gesels Corné Louw van Graan SA kykers oor die globale sonneblom-situasie en hoe dit die bedryf in Suid-Afrika raak.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

Presenters dressed by Jonsson Workwear

Nuusborg / News Sponsor: Voermol

Weerborg / Weather Sponsor: BKB

Markteborg / Market Sponsor: ABE Biotech