Lionel de la Harpe van die plaas Grassdale by Graaff-Reinet gesels met Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, oor sy Normandy Dohne Merinostoet en hul onlangse produksieveiling, wat op 6 Februarie plaasgevind het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY