Die program word aan jou gebring deur Wildswinkel.

Donderdag, 17 November, het  Grootplaas oudergewoonte op die wildbedryf gefokus en skop af met ‘n gesprek met dr Peter Oberem van WRSA. Hy vertel oor sy onlangse besoek aan Indië en dié land se nasionale parke. Dan gesels Craig Shepstone, ‘n wildvoedingkundige, oor wildvoeding en waarom dit so belangrik is om verskillende spesies se voedingsbehoeftes verskillend te benader. Ons het ook ons gereelde kuier saam met Wildswinkel en vandag loer ons saam met Lood Bester na wat vroeg in 2017 op die Wilswinkel-kalender voorlê.

Inhoudsborg: WRSA

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY