Santam Landbou

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel hiervan is om by te dra tot die bevordering van goeie kuilvoerpraktyke regoor Suid-Afrika. Hanlie Kroese van Santam Landbou het op Grootplaas vertel hoe dit met vanjaar se kompetisie gegaan het.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY