Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Malcolm Holman, besturende direkteur van Agri-Enviro Solutions, oor die rol van naby-infrarooi spektroskopie (NIRS) en MicroNIR-tegnologie in presisieboerdery. Luister nou na dié gesprek.
RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Netafim.
Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.