Sample Category Title

Veeplaas is a livestock magazine that looks at the agricultural industry through the eyes of a livestock farmer. The magazine focuses on what affects the livestock farmer’s profit margins and steers clear of politics. The magazine is ideal for cattle, sheep, goat, wool, dairy and game farmers. This page contains a selection of articles from the magazine. Veeplaas is available from selected retailers or at www.magzter.com and can also be downloaded as an interactive flipbook at digimags.agriorbit.com. To subscribe, phone Beauty Mthombeni on 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.

 

Lees Veeplaas in Oktober

Die Oktober 2023-uitgawe van Veeplaas bied ’n fees van inligting vir veeprodusente. Hierdie uitgawe van Veeplaas bied soos gewoonlik besoekartikels en tegniese boerdery-inligting, asook ’n spesiale fokus op die LRF Veeskool. Kyk uit vir die finale program van die 2023 LRF Veeskool in hierdie uitgawe. Ons deel ook artikels van sommige van die sprekers by vanjaar se Veeskool en hulle skryf oor onderwerpe wat op die program is.

Ook in Veeplaas Oktober 2023:

  • Bulseleksie: Drywer van genetiese vooruitgang.
  • Ontmoet die 2022 Molatek/Landbouweekblad/Breedplan-stoetteler van die jaar.
  • Poenskop Merino’s lewer ekonomiese resultate.
  • Volhoubaarheid in die suiwelbedryf.
  • Spoorminerale kan beskerming bied teen mastitis.
  • Die rol van water in voerinname en absorpsie.
  • Teelseisoen: Laat die somme klop.
  • Benut die ooiseleksieproses reg.
  • Peestersiekte: ’n Doring in die vlees van skaapboere.
  • Uiergesondheid in ’n ooikudde.
  • ’n Bek vol data: Voedingsbestuur in jou melkkudde.
  • ’n Bykomende kwaliteitstelsel vir rooivleis.
  • En nog baie meer!

Kry jou Oktober 2023-uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Veeplaas is as ’n interaktiewe blaaiboek by digimags.agriorbit.com beskikbaar en kan ook by www.magzter.com aangekoop word. Kontak Beauty Mthombeni by 064 890 6941 om in te teken op die PDF-weergawe of hardekopie.

 

Read articles from Veeplaas

Snotsiekte: ’n Taai tameletjie

Estimated reading time: 5 minutes Snotsiekte is ’n dodelike virussiekte wat deur wildebeeste na beeste oorgedra word. Beide soorte wildebeeste kan die virus wat snotsiekte...

Vermy saalsere op jou veeperde

Estimated reading time: 5 minutes Een van die grootste probleme is met veeperde is dat hulle met saals gery word wat óf nie pas...

Prikkelvoeding vir jou ooie

Estimated reading time: 4 minutes Dit is enige skaapboer se ideaal om sy lammeroes te vergroot en een van die metodes om dit te...

Fosfaataanvulling en hoë lekpryse: Is dit werklik so ‘duur’?

Estimated reading time: 7 minutes Lae vlakke van fosfaat in grond lei daartoe dat weidende skape en beeste lae vlakke van fosfor (P) vanaf...

Diarree by klein varkies kan winste dreineer

Estimated reading time: 6 minutes Diarree by klein varkies is ’n algemene probleem en waarskynlik een van die grootste uitdagings vir die varkprodusent. Goeie kuddebestuur,...

Bulvoeding in die dekseisoen: Ontsluit nuwe potensiaal met goeie beginsels

Estimated reading time: 4 minutes Die voeding van bulle is ’n belangrike faktor in terme van doeltreffende voortplanting en genetiese vordering van ’n bemarkbare...

Haarwurm: Chemiese beheer alleen is nie meer genoeg nie

Estimated reading time: 4 minutes Die haarwurm, in sy onaktiewe vorm, oorwinter in die dermwand asook mis van skape. Haarwurm het die afgelope paar jaar...

Ernstige landelike misdaad begin by oortreding

Daar was in die onlangse verlede ’n skerp toename in plaasaanvalle. Dus moet vroegtydig opgetree word om oortreding te voorkom. Wanneer ’n mens ’n logiese...

Perde: Om te stal, of nie te stal nie

Estimated reading time: 4 minutes Elke dierspesie het spesifieke omgewingsvereistes wat noodsaaklik is vir sy welsyn. ‘n Evaluasie is nodig om te bepaal of die...

Die Colborne-resep vir wêreldklas kleinbokkiehaar

Estimated reading time: 6 minutes Sybokhaar in Suid-Afrika word hoofsaaklik ekstensief geproduseer in die suidoostelike en westelike gebiede, waarvan groot dele as semi-woestyn gereken...

Metritis: Voorkom reproduksie- en ooiverliese

Estimated reading time: 4 minutes Metritis, oftewel baarmoederontsteking, verwys na infeksie van al drie lae van ’n baarmoeder: die binneste slymvlieslaag (endometrium), die middel...

Kies die regte metode om voer te stoor

Estimated reading time: 6 minutes Kuilvoer speel ’n sleutelrol op melkplase en voerkrale regoor Suid-Afrika. Die ruvoerbehoefte op plase wissel deur die jaar, afhangend...

Arbeidsoudit sonder ’n gesukkel

Estimated reading time: 4 minutes Suid-Afrika se besigheidsomgewing is hoogs gereguleer ten opsigte van arbeidswetgewing. Dit plaas addisionele druk op werkgewers, spesifiek wat betref...

Roofdiere en predatore: Oorlogverklaring of skietstilstand?

Estimated reading time: 6 minutes Roofdiere het ’n vreemde aantrekkingskrag vir mense. Aan die een kant is hulle pragtige diere wat ’n belangrike rol...

‘n Plaasslaghuis verg fyn bestuur

Estimated reading time: 7 minutes ’n Produsent kan met ’n plaasslaghuis waarde tot sy produk toevoeg. Daar is egter verskeie faktore wat fyn bestuur...

Phosphate: The indispensable supplement for livestock

Estimated reading time: 7 minutes South Africa’s soils and pastures are generally phosphate deficient. Phosphate is essential for energy circulation and utilisation, and it plays...

Teelramtoetsing vir vrugbaarheid en geslagsiektes

Estimated reading time: 5 minutes Goeie rambestuur begin met teelgeskiktheidsondersoeke. ‘n Teelgeskiktheidsondersoek is nie ’n vrugbaarheidstoets nie. Niemand kan met sekerheid die vrugbaarheid van ramme...

Buffelpad gladder, maar nog opdraand

Estimated reading time: 7 minutes ’n Private, onafhanklike buffelmaatskappy is gestig om die sertifisering van buffelplase en die toets van diere wat verskuif moet...

Die roumelk-risiko: Vra die regte vrae

Estimated reading time: 8 minutes Navorsing oor die afgelope dekade dui daarop dat daar weinig verskil tussen die bakterie-inhoud van gereguleerde roumelkverskaffers en ongereguleerde...

Rotavirus veroorsaak ernstige diarree by jong kalwers

Estimated reading time: 4 minutes Diarree in veral pasgebore melkkalwers is verantwoordelik vir groot verliese by melkboerderye. Rotavirus kan soms geïsoleer word sonder die...

Doringbome se nut op die plaas

Estimated reading time: 5 minutes Bome soos die kameeldoring, haak-en-steek en papierbas met hul plat krone vorm ideale ‘sambrele’ waaronder skuiling teen die son...

Karoo-diversiteit en nuwe spesies na die reën

Estimated reading time: 8 minutes Praat jy met veeboere van die Karoo en vertel almal graag van die reën en die weiding wat hulle...

RSG Landbou: 6 Julie 2023 – geborg deur BKB

Suid-Afrika se eerste genetiese databasis van breësnuit-kalanderspesies is saamgestel. Dié "genetiese biblioteek" is tot voordeel van landboukonsultante wat nou op 'n molekulêre vlak die...

Voorkom oorvet karkasse: ’n Voerkraalbenadering

Estimated reading time: 6 minutes Verbruikers het toenemend meer gesondheidsgeoriënteerd geword en verkies om rooivleis met minimale vetneerlegging (A2 en A3) te koop. Dit...

Kry jou slaglammers reg vir die kompetisie

Estimated reading time: 6 minutes Veeplaas het by Regina Harmse van die RCH Ile de France-stoet, op die plaas Uitgezocht in die Ermelo-distrik, gaan...

Só lyk ’n slagoskompetisie-wenner

Estimated reading time: 4 minutes 'n Slagoskompetisie is ‘n vertoonvenster vir kommersiële produsente en dit verg vernuf om onder die wenners gereken te word. Die...

Hou jou heinings regop en heel

Estimated reading time: 7 minutes Grensdrade hou nie net die regte goed binne en verkeerde goed buite nie, maar sorg ook dat ’n produsent...

Die jongste Onteieningswetsontwerp: Wat beteken dit nou eintlik vir ons?

Estimated reading time: 8 minutes Onteiening is ’n geruime tyd al ‘n warm gesprekspunt in landboukringe en skep by die meeste produsente vrae oor...

Protesoptrede: Wat mag volgens die wet gebeur?

Estimated reading time: 5 minutes Misdaad tydens protesoptrede word selde vervolg en die publiek pas aan by omstandighede deur bloot om die gebeure te...

’n Gedragskode vir die voorkoming en uitskakeling van teistering in die...

Estimated reading time: 4 minutes Die gedragskode het ten doel om alle vorme van teistering in die werksplek volkome uit te skakel. Dit sluit...