Tag: wintergraan
Overberg Agri voeg waarde toe met ’n voorplant-inligtingsdag
Estimated reading time: 3 minutesOverberg Agri het onlangs ’n voorplant-inligtingsdag by Rietpoel, naby Caledon en Riviersonderend, aangebied. Onderwerpe soos kultivar-evaluasies en analise vir aanplantings, wisselboupraktyke, peste en plae, die ekonomie, asook klimaat en risikobestuur het aandag geniet. ’n Minder...
