Tags Posts tagged with "Wildswinkel"

Tag: Wildswinkel

Wildswinkel kuier op Grootplaas

Lood Bester van Wildswinkel het in die Grootplaas-ateljee gekuier en gesels oor die verwagte veilingstendense vir 2018 en deel ook belangrike nuus oor Wildswinkel...

TV: In vitro-bevrugting om witrenosters te red

Kyk 25 Januarie 2018 se Grootplaas met dr Morné de la Rey en Lood Bester. In die episode: As gevolg van die aanslag op renosters,...

Wildswinkel kuier op Grootplaas

Sybrand Mostert van Wildswinkel het in die Grootplaas-ateljee gekuier en vertel meer oor wat hulle veilingskalender alles vir 2018 inhou. Kyk hier na vorige episodes...

Grootplaas kyk terug op landbou in 2017

In 15 Desember 2017 se Grootplaas kyk ons terug op 2017 saam met Theo Boshoff, Dan Kriek en Lood Bester. Vanjaar was 'n uitdagende jaar...

TV: Wat beplan Wildswinkel in 2017?

Sybrand Mostert van Wildswinkel het op  14 Desember 2017 in die Grootplaas-ateljee gekuier. Hy gesels oor wat Wildswinkel se 2018 veilingskalender inhou. Kyk hier na...

TV: Kleinwild se rol in ekostelsels

Kyk 14 Desember 2017 se Grootplaas met Hencke Marais en Sybrand Mostert. In die episode: Die kleinwildbedryf het vir jare lank aan die agterspeen gesuig,...

Grootplaas fokus op vuurwapenlisensies

Kyk 7 Desember 2017 se Grootplaas met Fred Camphor en Victor Matfield. In die episode: Kwessies rondom vuurwapenlisensies is deesdae onder die vergrootglas, en daarom...

TV: Wildswinkel Voere bied gehalte

In die episode van 4 Desember 2017 het Victor Matfield van Wildswinkel Voere op Grootplaas gesels oor  hulle hoë-gehalte reeks wildvoer. Kyk hier na vorige...

Grootplaas fokus op die landelike veiligheidstrategie

Kyk 4 Desember 2017 se Grootplaas met Kobus Visser en Victor Matfield. In die episode: Heelwat tyd het verloop sedert Agri SA en die minister...

TV: Wildswinkel op Grootplaas

In die episode van 23 November op Grootplaas het  Jaco Pretorius van Wildswinkel gesels oor wat dié maatskappy in terme van versekering bied. Kyk hier...