Tags Posts tagged with "#Weerwaarhede"

Tag: #Weerwaarhede

Weerwaarhede op RSG Landbou: Ons groet vandag

Die afgelope jaar of wat het Johan van den Berg van Santam Landbou elke Donderdag in RSG Landbou gesels oor weerfeite. In die laaste...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Plantdatums

Johan van den Berg van Santam Landbou vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die klimaat en die plantdatums van gewasse in sy weeklikse rubriek,...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Sonenergie

Johan van den Berg van Santam Landbou vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die benutting van sonenergie in die landboubedryf en waarna ’n mens...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Windbreke

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die voordeel van windbreke en hoe dit gebruik kan word om die...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Kleur en klimaat

Johan van den Berg van Santam Landbou gesels met RSG Landbou-luisteraars oor hoe kleur ’n rol speel by klimaat en gee ’n paar klimaatslim...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Klimaatslim wenke

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die vinnig naderende herfsmaande en gee ’n paar klimaatslim wenke in sy...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Straalstroom-fenomeen

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die straalstroom-fenomeen in sy weeklikse rubriek, Weerwaarhede. Luister nou na dié gesprek. RSG...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Weervoorspellings (Deel 2)

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die belangrike rol wat die Internet deesdae in weervoorspellings speel in sy...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Weervoorspelling

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die vaardigheid van weervoorspelling, wat aansienlik moeiliker is as om bloot uit...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Klimaat en diereproduksie

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die klimaat se uitwerking op diereproduksie in sy weeklikse rubriek, Weerwaarhede. Luister...