Tag: voedselsekerheid
RSG Landbou: 6 November 2023 – geborg deur Plaas Media
Kanolasaad word hoofsaaklik vanaf Australië ingevoer. Sentraal-Suid Koöperasie in Swellendam het vanjaar met hul bywoning van die Internasionale Kanolakongres in Australië ook ‘n paar...
Bevordering van inheemse kosse kan voedselsekerheid in SA verbeter
Estimated reading time: 5 minutes
Ondanks ’n oorvloed inheemse groente en vrugte in Suid-Afrika word die inwoners van die streek steeds aan voedselonsekerheid blootgestel....
RSG Landbou: 30 Mei 2023 – geborg deur Plaas Media
Boere van die Harrismith-distrik spandeer miljoene rande om sekondêre paaie in stand te hou, maar dan is daar ‘n ander uitdaging, en dit is...
Besproeiingsboere in die Noord-Kaap trek saam
Besproeiingsboere in die Noord-Kaap staar tans ʼn ernstige krisis in die gesig. Mielie-aanplantings is op die lande en op hierdie stadium is dit in...
Wêreldgronddag – Waar kos begin?
Wêreldgronddag word op 5 Desember gevier met die titel “Waar kos begin". Dr Piet Nell van die Landbounavorsingsraad brei uit hieroor in vandag se...
RSG Landbou: 1 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid is eerste aan die woord in Donderdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gee raad met betrekking tot...
Standard Bank veg vir voedselsekerheid
Voedselsekerheid bly ‘n uitdaging in Suid-Afrika. Nico Groenewald van Standard Bank gesels in dié aflewering van AgriOnAir oor ‘n projek wat hierdie probleem aanspreek. ‘n Duisend ton...
’n Selfonderhoudende SA: Moontlik gegewe huidige produksie?
Gedurende die vroeë stadium van die COVID-19-inperkings, het baie lande hul grense gesluit vir toeriste, terwyl die in- en uitvoer van produkte tot ‘n...