Thursday, September 12, 2024
Home Tags Veldbestuur

Tag: veldbestuur

RSG Landbou: 6 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media

Koolstofvlakke kan weens verskeie faktore wissel en produsente se veldbestuur word hierdeur beïnvloed. Prof Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch, was een van die...

Veldagteruitgang kán gestuit word

Estimated reading time: 7 minutes Natuurlike weiveld bly die goedkoopste kos vir vee. Op baie plase het die weiding egter oor jare so agteruitgegaan,...

Goeie veldbestuur lewer klimaatslim resultate

Estimated reading time: 6 minutes Kyk jy na die weiding op Willie Storm se plaas Elliesrust naby Olifantshoek, wonder jy of hy dan nou...

Meganiese veldherstel: Kies die regte ploeg vir die regte doel

Estimated reading time: 8 minutes Klimaatsverandering sal vorentoe ‘n al hoe groter rol speel in Suid-Afrikaanse veeboerderye se besluitneming. Meganiese herstel is nodig om...

Veldbestuur vir goeie weigrasse

Estimated reading time: 7 minutes Die bestuur en verbetering van natuurlike hulpbronne vir volhoubare diereproduksie en natuurbewaring, oftewel veldbestuur, is die sleutel tot ’n...

Hoe en wanneer blom doringbome?

Estimated reading time: 5 minutes Doringbome is deel van die Suid-Afrikaanse landskap en sekere tipes doringbome blom op verskillende tye danksy hulle onderskeie takstrukture. By...

’n Veldbestuurstelsel tot voordeel van vee én veld

Estimated reading time: 6 minutes Hoe beter die veld se toestand, hoe hoër en meer stabiel die voerproduksie, hoe beter die gehalte van die...

Veldverbetering in die Karoo: Maak só die veld weer vrolik

Estimated reading time: 7 minutes Weiding in die Noord-Kaap raak ál hoe minder en plase se drakrag word ingeperk. Die gebied kry nie genoeg...

Lees jou veld en bestuur jou boerdery daarvolgens

Goeie bestuur van weiveld begin by kennis van die veld. Dit is veral voor en tydens droogtes uiters belangrik om veld korrek te lees,...

Volhoubare veldbestuur in soetveldgebiede

Soetveld bly smaaklik en voedsaam wanneer dit uitgegroei is, terwyl suurveld slegs in die groeiseisoen smaaklik is. Die plantbedekking is dan yler, met ’n...