Tag: Veldafronding
Weidingstelsels teenoor voerkrale: ’n Ekonomiese perspektief
Net toe rooivleisprodusente dink die bek-en-klouseer-uitbreking gee sy laaste rukbewegings, toe tree die COVID-19-inperking in werking. Die inperkingstyd het gelei tot ’n laer vraag...


