Home Tags Varkboerdery

Tag: varkboerdery

Diarree by klein varkies kan winste dreineer

Estimated reading time: 6 minutes Diarree by klein varkies is ’n algemene probleem en waarskynlik een van die grootste uitdagings vir die varkprodusent. Goeie kuddebestuur,...

Die Noordwes-varkstudiegroep dien sy doel

Estimated reading time: 4 minutes Die Noordwes-varkstudiegroep, is een van die min oorblywende groepe van sy soort in Suid-Afrika en gaan steeds van krag...

#kykweervrydag Plaas TV 14 Augustus – 18 Augustus 2023

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: JH Neethling van Rooikoppies...

RSG Landbou: 5 April 2023 – geborg deur BKB

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging het onlangs ‘n belangrike hofsaak rakende die lysting van diere in terme van die diereverbeteringswet gewen. Lizanne Nel vertel...

RSG Landbou: 28 November 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Plaaseienaars, asook haas- en konyneienaars, is gewaarsku dat konynbloedingsiekte vir die eerste keer in Suid-Afrika aangemeld is. Alhoewel dit tans net in die Wes-...

Die eerste 24 uur bepaal die welslae van klein varkies

Estimated reading time: 7 minutes Goeie bestuur tydens die eerste 24 uur ná die geboorte van klein varkies is noodsaaklik vir hul oorlewing en...

Intensiewe varkproduksie verg fyn bestuur

Estimated reading time: 7 minutes Intensiewe varkboerdery werk in week-siklusse. ‘n Sog wat oorslaan, kry nog een kans voor sy uitgeskot word. Genetiese vordering met varkteling...

Vrylopende varke: ‘n Volwaardige vertakking

Estimated reading time: 7 minutes Die Spilsbury’s van Harrismith is ’n bekende polo-familie en Terence en sy vrou Jo se hoofinkomste kom juis uit...

Varkvleissyfers: SA verbruik teenoor die res van die wêreld

Estimated reading time: 7 minutes Soos wat verbruikers ryker word, raak hul dieet meer proteïenryk, terwyl stysel ’n al hoe kleiner gedeelte van hul...

Riglyne vir die voer van kruipvoer aan varkies

Die voer van kruipvoer aan klein varkies is ’n gespesialiseerde en gekompliseerde saak. Daar is baie tegnologie beskikbaar en vir ’n produsent om sy...