Tags Posts tagged with "SkoleStoetVee"

Tag: SkoleStoetVee

Hugenoot-stoet in Balfour blink uit

Veeplaas beskou homself as deel van die Suid-Afrikaanse veebedryf en waardeketting, en het in hierdie gees sy Veeplaas Skole-kuddeprojek vir landbouskole geformuleer. Die Gekombineerde...

’n Monster van ’n Bloemskou in 2018

’n Besige week en ’n half met baie lekker weer – dit is hoe vanjaar se Bloemskou, wat van 26 April tot 5 Mei...

Dit gaan goed met die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet

Ons het gaan inloer by die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet, wat op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Beefmaster-kudde by Weston vorder goed

Die vestiging van ’n Beefmaster-stoetkudde by Weston Landbouskool in Mooirivier, KwaZulu-Natal, as deel van die Veeplaas Skole-kuddeprojek het nie sonder stampe en stote verloop...

Sannieshof kry Simmentalers

Verskeie Simmentaler-telers het onlangs by Hoërskool Sannieshof besoek afgelê vir die bekendstelling van die Veeplaas Sannieshof Simmentaler-kudde. Dit is die 14de kudde wat in...

Suksesvolle inligtingsdag by Unicom Landbouskool

’n Baie suksesvolle inligtingsdag is onlangs deur Braunvieh SA, Veeplaas en Unicom Sekondêre Landbouskool aangebied. Die Veeplaas Braunvieh-stoet word as deel van die Veeplaas...

Luister: Veeplaas Hoërskool Bekker Afrikanerstoet

Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Pieter de Kock, president van die Afrikaner-telersgenootskap, oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam Hoërskool...

Luister: Veeplaas Afrikaner-stoet

Die Veeplaas Afrikaner-stoet was die eerste stoet in die Veeplaas skole-kuddeprojek en is reeds in 2016 by die Hoërskool Bekker in Magaliesburg gevestig. Die...

Luister: Blouskool Veeplaas skole-kuddeprojek

Frikkie van Zyl, departements hoof van landbou by die Blouskool in Kroonstad, gesels met RSG-luisteraars oor hulle deelname aan die Veeplaas skole-kuddeprojek. Luister nou na die...

Fees@lanties

Fees@lanties-program Kuddekompetisie Rasse                     :     Dormer Letelle Dohne Merino Merino SA Vleismerino Afrino   07:00 – 09:00          :     Registrasie R 100 per hok van 5 ooitjies 12:00                      :     Beoordeling   Veiling 11:00                      :     Veiling begin   Dexter / Veeplaasprojek 12:00                      :     Bekendstelling   Interskole...