Tags Posts tagged with "Pryse"

Tag: Pryse

The latest red meat prices/Die jongste rooivleispryse

The latest weekly red meat prices are brought to you by Absa and the Red Meat Producer's Organisation (RPO). For more information contact 011...

Hencoe Bonsmaras hou veiling

Hencoe Bonsmaras het op Woensdag 25 Oktober 2017 hul elfde jaarlikse produksieveiling op die plaas Lowerland in die Prieska-distrik aangebied. Altesaam 40 bulle en...

Wolmark is 1,3% hoër

Die wolmark het vandag weer goed presteer en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 1,3% en 248 punte gestyg om teen ’n waarde van...

Bokhaar pryse styg verder

Die bokhaar mark het verder verstewig en verkope van alle tipes bokhaar was goed op die vyfde veiling van die winterseisoen. Die Rand het...

Aansienlik minder trekkers verkoop

Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir September 2017 was soos volg: Read it in English. Die 552 trekkers wat in September verkoop is, is aansienlik (11%) minder as...

Oorsig van die aartappelmark

Vanaf Januarie tot Augustus vanjaar is 14,5 miljoen 10kg sakkies aartappels (23%) meer op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as in die ooreenstemmende tydperk verlede...

Trekkerverkope in Julie aansienlik meer

Die trekkerverkope van 502 eenhede in Julie is 11% meer as die 451 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver...

Bayer sê hul laaste ‘Bayer Dankie’

Bayer Dieregesondheid het onlangs die ‘Bayer Dankie’-beloningsprogram, wat ’n jaar gelede geloods is, met ’n prysuitdeling by The Big Red Barn in Pretoria afgesluit....

SA potato prices still high

Retailers and industry experts in South Africa say that the high price trend for potatoes is soon set to end. Last month, South Africa...