Tags Posts tagged with "Promethium Carbon"

Tag: Promethium Carbon

Die implikasies van grondverarming

Die verarming van grond het ’n groot impak op klimaatsverandering, die volhoubaarheid van die landbousektor en voedselsekuriteit. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met...

So lyk SA se kweekhuisgas-plan

Suid-Afrika het reeds 'n kweekhuisgas-plan voorgelê wat onder andere koolstofbelasting, verpligte aanmelding van kweekhuisgasse en maatskappy-spesifieke verminderingsplanne insluit. Harmke Immink van Promethium Carbon vertel...

Kweekhuisgas-regulasies en landbou

Kyk Dinsdag 13 Maart 2018, se Grootplaas met Sfiso Ntombela en Harmke Immink. In die episode: Die Suid-Afrikaanse landboubedryf word geken aan sy veerkragtigheid en...

Kenner gesels oor klimaatsverandering

Klimaatsverandering is ’n meetbare werklikheid en Suid-Afrika is veral kwesbaar vir die impak daarvan met brande, vloede en droogtes. Karien Erasmus, ’n senior klimaatsveranderingsadviseur...

Kyk: 26 Julie op Grootplaas

Kyk 26 Julie 2017 se Grootplaas met dr Johan van Biljon en Karien Erasmus. In die episode: Dr Johan van Biljon van Kynoch gesels oor...

Kyk: 17 April op Grootplaas

Kyk 17 April 2017 se Grootplaas met Karien Erasmus en Madelein du Plessis Karien Erasmus van Promethium Carbon gesels oor planne vir hernubare energie...

Using degraded land to drive renewable energy development

Degraded land can be used to create renewable energy solutions for communities, according to a feasibility study by Promethium Carbon for a community based...