Tag: Prof Charlie Reinhardt
RSG Landbou: 9 Mei 2022 – geborg deur BKB
‘n Hoogtepunt op die plaaslike landboukalender, is die SA Kaasfees wat deur Agri-Expo aangebied word. Lise Roberts het dit bygewoon en gesels in Maandag...
Beleë Cheddar wen SA Suiwelproduk van die Jaar
Agri-Expo is die oudste landbougenootskap in Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe word reeds sedert 1834 met groot sukses deur hulle aangebied. Lactalis Suid-Afrika se...
RSG Landbou: 5 April 2022 – geborg deur Sensako
Net soos by die mens, ontwikkel diere ook antimikrobiese weerstand, maar hoe kan dit voorkom word? Dr Chris van Dijk gee raad hieroor in...
RSG Landbou: 2 Maart 2022 – geborg deur Elanco
Veesiektes versprei makliker met die aankoop van nuwe diere en daarom is die toepassing van biosekuriteitsmaatreëls baie belangrik. Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid...
Palmer amarant: ‘n Groen monster bedreig SA landbou
Palmer amarant, 'n uitheemse onkruid wat groot skade kan veroorsaak, kom nou in Suid-Afrika voor. 'n Gids is nou beskikbaar om met die identifisering...