Tag: OVK Groep
RSG Landbou: 18 Oktober 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
In Dinsdag se RSG Landbou kuier ons op Makwassie by Gideon Koegelenberg. Hy is ‘n mielie-, sojaboon- en sonneblomprodusent en ‘n finalis van vanjaar...
RSG Landbou: 11 Oktober 2022 – geborg deur BKB
BKB se prestasie vir die finansiële jaar was beter as verwag, ten spyte van uitdagings rondom Covid-19, biosekuriteit en uitvoerlogistiek. Johan Stumpf verskaf die...
RSG Landbou: 4 Oktober 2022 – geborg deur RPO
Gerhard Schutte van die Rooivleisprodusente-organisasie gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor die huidige stand van bek-en-klouseer in Suid-Afrika.
Heinrich Victor van OVK...
RSG Landbou: 21 Junie 2022 – geborg deur ABE Biotech
Dr Johan van Rensburg, van ABE Biotech gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor die voor- en nadele van weimielies en oesreste...
RSG Landbou: 14 Junie 2022 – geborg deur SOILL
Daar is tans meer as 40 000 kommunale wolboere in Suid-Afrika. Deon Saayman van Cape Wools gesels in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou oor...
RSG Landbou: 24 Mei 2022 – geborg deur ABE Biotech
Bunkers is waarskynlik een van die oudste kuilvoerbergingsmetodes. Richardt Venter van AgSci Unlimited gee in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou raad hieroor.
Willem...
BKB: Nuwe Hoëveld Veilingsentrum blaas lewe in veeverhandeling
Die nuwe Hoëveld Veilingsentrum wat onlangs in die Delmas/Standerton-omgewing opgerig is, bring hoop vir dié streek se veeboere. Die opening van die sentrum in...
OVK Vesel verwelkom gesoute hoofbestuurder
OVK verwelkom Jacques le Roux. Hy sluit as hoofbestuurder van vesel aan en gaan vanuit OVK se Port Elizabeth-kantoor die leisels neem. Jacques is...