Tag: Nasionale Tesourie
RSG Landbou: 11 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Alle produsente wat melk aan Wes-Kaapse uitvoermelkverwerkers verskaf, is nou onderworpe aan dieselfde maatreëls as plase wat onder bek-en-klouseer-kwarantyn geplaas is. Jompie Burger vertel...


