Home Tags Nasionale Landbou Jeugskou Kampioenskappe

Tag: Nasionale Landbou Jeugskou Kampioenskappe

RSG Landbou: 20 April 2023 – geborg deur Plaas Media

In Donderdag se aflewering van RSG Landbou kuier ons by Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp vir een van die streeksrondtes van die Nasionale Jeugskou-kampioenskappe. Max...

RSG Landbou: 26 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media

RSG Landbou en Richardt Venter van AgSci Unlimited is besig met ‘n reeks oor kuilvoerproduksie in die verskillende provinsies. In Donderdag se aflewering van...

RSG Landbou: 20 Desember 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Die Orpington-hoender se ontstaan dateer terug na die 1800’s in Brittanje. In Suid-Afrika is dié hoenderspesie ‘n uiters gewilde skouhoender. In Dinsdag se aflewering...

RSG Landbou: 31 Oktober – geborg deur AECI Plant Health

Eric Louw gee terugvoer in Maandag se aflewering van RSG Landbou oor vanjaar se Nasionale Landbou Jeugskou kampioenskappe wat op Lichtenburg gehou is. Tammy Williams,...

2022 Nasionale Jeugskou Kampioenskappe

Noordwes Landbou Jeugskou het onlangs die 21ste Nasionale Landbou Jeugskou Kampioenskappe in Lichtenburg aangebied. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon. Bly ingeskakel vir...