Tags Posts tagged with "Merino Classic"

Tag: Merino Classic

Roelo van Heerden oor Merino Classic 2018

Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels met die wenner van vanjaar se Merino Classic, Roelo van Heerden van die plaas Onderstetuin by Murraysburg in...

Roelo van Heerden maak skoonskip by Merino Classic 2018

Die Suid Afrikaanse kampioenskap vir Veldmerino’s, die BKB Merino Classic, is vanjaar tydens die 150ste bestaansjaar van die Riversdal-skou op Riversdal gehou. Altesaam 25...

Maak gereed vir die BKB Merino Classic 2018

Die BKB Merino Classic is jaarliks ’n groot hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse Merinobedryf se kalender. Die BKB Merino Classic 2018 vind op 15 en...

Bloemskou-bywoning neem toe in 2017

Die 2017 Bloemskou wat op 27 April 2017 afgeskop het, is met sukses op Sondag, 7 Mei afgehandel. ‘n Weereens besige landbouprogram asook verskeie...