Tags Posts tagged with "Listeriose"

Tag: Listeriose

Voedselveiligheid kan listeriose hok slaan

Vir die verbruiker om sy melk en ander suiwelprodukte met ‘n geruste hart aan te koop en te verbruik, is daar ‘n hele agter-die-skerms...

Listeriose se invloed op die landbou

Wessel Lemmer van Absa Agribesigheid het tydens die onlangse Nampo-oesdag vir RSG Landbou-luisteraars terugvoer gegee oor die huidige stand van listeriose. Luister nou na...

Kommer heers oor vleis-invoer uit Brasilië

Heelparty onreëlmatighede in die Brasiliaanse vleis- en pluimveebedryf het onlangs aan die lig gekom, wat veral die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf bekommerd het oor die invoer...

Listeriose kan varkprodusente se beursies tap

Met listeriose nog in die kollig, gesels Elsa Esterhuizen op 13 April se Grootplaas met Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie (SAVPO). Hy vertel...

Varkvleis en listeriose

Johann Kotzé, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, praat met RSG Landbou-luisteraars oor varkvleis en listeriose. Luister nou na dié gesprek. Kliek hier...

Listeriose-probleem is varkbedryf se grootste uitdaging nog

“Dis seker een van die moeilikste uitdagings nog wat die Suid Afrikaanse Varkprodusente Organisasie (SAVPO) in die gesig staar,” sê Johann Kotzé, uitvoerende hoof....

Riglyne oor listeriose vir abattoirs

Dr Gerhard Neethling van die Rooivleis-abattoirvereniging vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor die riglyne waarvolgens abattoirs bestuur moet word om listeriose...

RPO bekommerd oor listeriose

Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) deel verbruikers se kommer oor die uitbreking van listeriose, waarvan die bron pas deur die Departement van Gesondheid geïdentifiseer is. Read...

Listeriose-uitbreking lei tot talle sterfgevalle

Die listeriose-uitbreking in Suid-Afrika het al tot talle sterfgevalle gelei. Linda Jackson, ’n voedseltegnikus by die voedselveiligheidsmaatskappy Food Focus, vertel op RSG Landbou meer...

So verseker abattoirs voedselveiligheid

Kyk 13 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr Johan van Rensburg en Dr Gerhard Neethling. Bosluise en die siektes wat deur die pes aan vee...