Tag: landboubedryf
RSG Landbou: 2 November 2022 – geborg deur AECI Plant Health
Vrugval en onreëlmatige vrugte is van die probleme wat witluis by sitrusbome veroorsaak. Stephan Verreynne van AECI Plant Health verduidelik in Woensdag se aflewering...
Meesterplan vir Landbou
Die bedryf het verskeie navrae oor die meesterplan vir landbou, en die implementering daarvan ontvang. Theo Boshoff van Agbiz kuier in die Plaas TV-ateljee...
RSG Landbou: 6 Oktober 2022 – geborg deur RPO
RSG Landbou het verskeie navrae rondom die Meesterplan vir Landbou en die implementering daarvan ontvang. Theo Boshoff van Agbiz kuier in Donderdag se aflewering...
Outeniqua-navorsingsplaas hou weer inligtingsdag
Estimated reading time: 3 minutes
Nadat die Outeniqua-navorsingsplaas by George vir twee jaar slegs ’n aanlyn-inligtingsdag kon aanbied, is vanjaar se inligtingsdag oor melkproduksie...
Grootste wins óóít vir NWK
Estimated reading time: 3 minutes
Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy het die afgelope finansiële jaar sy grootste wins óóít behaal, en dit is boonop bykans...
Bedryf vra ingryping by Potchefstroom Landboukollege
Estimated reading time: 2 minutes
Saai het sy skok oor die toestand van die Potchefstroom Landboukollege se kampus uitgespreek. ’n Regspan is geraadpleeg oor...
Wat jy moet weet oor Agri Skills Transfer se landboudiploma
Agri Skills Transfer gee al sedert 2012 landboudiploma-opleiding, hoofsaaklik in die vorm van afstandsonderrig. Die instelling het egter die behoefte vir praktiese, teoretiese en...
Wat laat jou dink dis bloutong?
Bloutongvirus (BTV) is
’n nie-aansteeklike, insekoorgedraagde siekte wat seisoenaal deur hitte, vog en
ryp aangedryf word. Die virus word deur bytende muskiete en muggies aan
herkouers soos...