Tags Posts tagged with "kultivars"

Tag: kultivars

Hoor meer oor die Hortgro/Culdevco-ooreenkoms

Dappie Smit, voorsitter van Culdevco en algemene bestuurder by Hortgro, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die Landbounavorsingsraad en Hortgro/Culdevco se ooreenkoms...

Kies die regte kanola kultivars vir 2018

Die seisoen bepaal die spoed van fisiologiese ontwikkeling. Die Swartland en Suid-Kaap verskil gevolglik ook jaarliks. Wat belangrik is, is dat kultivars meestal hulle...

Resultate: Kanola-kultivarproewe 2017

Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het in die 2017-seisoen agt proewe in die Suid-Kaap geplant waarvan sewe se data ingesamel is (die proewe by...

Radio: SACTA wil kultivartegnologie verbeter

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Andries Theron, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap (SACTA), oor dié organisasie wat onlangs gestig is...