Friday, July 1, 2022
Home Tags Koos du Pisanie

Tag: Koos du Pisanie

Broodnodige reën lok sprinkane na die Noord-Kaap

Na die jarelange droogte in die Noord-Kaap het dit vanjaar weer begin reën. Saam met die reën het daar egter ook ’n ongekende hoeveelheid...

Meatmasters bring geld in die sak

Die bestuur van Doornfontein Landbouvereniging in die Prieska-omgewing, het op 17 Februarie ’n geslaagde Meatmaster Boeredag aangebied, met Jean du Plessis as gasspreker. Hy...

Vrugbare kruistelings en suiwer Merino’s: ’n Wenresep

Basterkrag moet nooit onderskat word nie. Vir die kommersiële produsent wat ordentlike karkasse wil verkoop en geld in sy sak wil hê, het kruisteling...

Leliekrans Meatmasters: Dis alles in die gene

Dit sit nie in enigeen se broek om die Roggeveld te tem nie. Jy moet hare op jou tande en passie in jou hart...

Stokou Braunvieh-koei ryg steeds die kalwers in

’n Aktrise wat lankal aan die verkeerde kant van 80 was, is eendag deur ’n joernalis gevra wat haar geheim is om so vol lewe te...

Prevent winter parasites from running riot

The summer months, with rain, high temperatures and growing grass, is usually the time most associated with parasites. But what about winter? Dr JG Nel,...

Waak in die winter teen longsiektes by beeste

In die rooivleisbedryf is longsiektes een van die grootste kontantvreters in die boerdery. Daarom is dit altyd beter om voorkomend op te tree, siektes...

The impact of mining on agricultural land

Mining and agriculture are two industries often placed at opposite ends of the spectrum. Politicians like to play the mining card when making promises...

Die impak van mynbou op landbougrond

Mynbou en landbou is twee bedrywe wat dikwels loodreg teenoor mekaar staan. Politici gebruik graag die mynbou-troefkaart as hulle beloftes oor ’n beter lewe...

Waak oor kalwers se gesondheid in die wintermaande

Die wintermaande lê voor en dit is tyd om kalwers te speen. Dit gaan egter gepaard met heelwat stres en speenskok vir beide die...