Tag: grondbestuur
RSG Landbou: 1 Maart 2023 – geborg deur Plaas Media
‘n MSc-student aan die Universiteit Stellenbosch, Stephan Theron, bevind dat bewaringslandboubeginsels Fusarium kroonvrot by koring help bestuur. RSG Landbou gesels met hom oor dié...
RSG Landbou: 27 Februarie 2023 – geborg deur Plaas Media
Blaar- en grondanalises is die basis van enige plantvoedingsprogram, maar wat is belangrik wanneer monsters geneem word? Kenny Beeton van Nutrico gee in Maandag...
Wêreldgronddag – Waar kos begin?
Wêreldgronddag word op 5 Desember gevier met die titel “Waar kos begin". Dr Piet Nell van die Landbounavorsingsraad brei uit hieroor in vandag se...
RSG Landbou: 1 Desember 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid is eerste aan die woord in Donderdag se aflewering van RSG Landbou. Hy gee raad met betrekking tot...
#kykweervrydag Plaas TV 27 Junie tot 1 Julie
Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van...
Lees jou veld en bestuur jou boerdery daarvolgens
Goeie bestuur van weiveld begin by kennis van die veld. Dit is veral voor en tydens droogtes uiters belangrik om veld korrek te lees,...