Tags Posts tagged with "Fred Camphor"

Tag: Fred Camphor

Grootplaas fokus op vuurwapenlisensies

Kyk 7 Desember 2017 se Grootplaas met Fred Camphor en Victor Matfield. In die episode: Kwessies rondom vuurwapenlisensies is deesdae onder die vergrootglas, en daarom...

Radio: Hernuwing van vuurwapenlisensies

Fred Camphor, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor kwessies rondom vuurwapens wat die jagbedryf die harnas...

TV: Stand van die vuurwapenlisensie-hofsaak

Kyk 24 November 2017 se Grootplaas met meer oor die werk van Hortgro en Fred Camphor oor vuurwapenlisensies. In die episode: Die deregulering van die...

Hoor meer oor die 2017-jagseisoen

Fred Camphor, uitvoerende hoof van SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, gesels met RSG-luisteraars oor die 2017-jagseisoen. Luister nou na dié gesprek. RSG Landbou word die week...

Hoor meer oor die kansellering van wapenamnestie

Fred Camphor, uitvoerende hoof van SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, gesels met RSG-luisteraars oor die kansellering van die tydperk vir vrywillige inhandiging van onwettige vuurwapens....

Luister: Vooruitsigte vir 2017 jagseisoen

Fred Camphor, die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (WRSA), gesels met RSG-luisteraars oor die 2017 jagseisoen. Luister nou na dié gesprek. Luister...

Kyk: 23 Februarie op Grootplaas

Kyk 23 Februarie se Grootplaas met Fred Camphor en Lood Bester Fred Camphor, die uitvoerende hoof van die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, gesels oor...

Hoor meer oor verbruiksjag

Suid-Afrika het ’n lang en trotse tradisie van verbruiksjag. Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) bestaan reeds sedert 1949 en is vandag die...