Tags Posts tagged with "Bonné de Bod"

Tag: Bonné de Bod

Waarom die vraag na renosterhoring?

Die laaste dekade het ‘n dramatiese en ongekende toename in renosterstropery gesien. Dit word aangevuur deur die groeiende vraag na renosterhoring in veral Asië....

Omgewingsake op Grootplaas

Kyk weer na 17 April 2018 se Grootplaas. Mauritz de Bruin van die Bedreigde Wildlewetrust vertel meer oor die bedreigings wat broodbome in Suid-Afrika ervaar...

Laaste manlike noordelike witrenoster sneuwel

Sudan, die laaste noordelike witrenosterbul op aarde, is onlangs oorlede. Bonné de Bod, ’n filmmaker en bekende kampvegter vir renosters, gesels met RSG Landbou-luisteraars...

Huidige stand van renosterstropery

Die Departement van Omgewingsake het onlangs terugvoer gegee oor die regering se stryd teen renosterstropery. Lise Roberts van RSG Landbou praat met Bonné de...

TV: Bonné de Bod oor stropingstatistieke

Kyk 8 Februarie 2018 se Grootplaas met Bonné de Bod en Steven Barnard. In die episode: Die departement van omgewingsake het onlangs sy jaarlikse...

Renosterstroping neem af: Is dit genoeg?

Aan die begin van elke jaar is daar altyd groot afwagting vir die Departement van Omgewingsake se eerste media-konferensie. Die renosterstropingsyfers van die vorige...

Radio: Handel in renosterhoring  

Bonné de Bod vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor die plaaslike handel in renosterhoring, wat in 2017 baie opspraak gemaak het,...

TV: Landbou-ingenieurswese as beroep

Kyk 12 Januarie 2018 se Grootplaas met Piet Snyman en Bonné de Bod. In die episode: Landbou-ingenieurs speel 'n belangrike rol in die groei en...

Radio: Beslaglegging op renosterhorings

Die onlangse beslaglegging op renosterhorings by OR Tambo Internasionale Lughawe het groot opspraak verwek. Talle bespiegelings is in omloop dat dit ’n direkte uitvloeisel...

TV: 4 Oktober op Grootplaas

Kyk 4 Oktober se Grootplaas met Kevin Cloete en Bonné de Bod. In die episode: Die Senepol-beesras is in die kollig wanneer Kevin Cloete van...