Tags Posts tagged with "begroting"

Tag: begroting

Nasionale begroting se impak op landbou

Frans van Eden, ’n rekenmeester en besturende direkteur van Prioritise (Pty) Ltd, gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die nasionale begroting se impak op landbou...

Hoe beïnvloed die begroting landboubesighede?

Kyk 27 Februarie 2018 se Grootplaas met meer oor Agrico en Frans van Eden oor die onlangse begrotingsrede. Kyk na 'n insetsel oor die...

Die begroting en landbou

Deur Frikkie Maré, lektor, Departement Landbou-ekonomie, Universiteit van die Vrystaat Die minister van finansies, Malusi Gigaba, het gister die begrotingsrede vir die 2018/2019 finansiële boekjaar gelewer....

Die begroting en landbou (Deel 2)

Wessel Lemmer, ’n senior landbou-ekonoom by Absa Agribesigheid, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die nasionale begroting wat binnekort voorgelê gaan word.  Luister nou...

Die begroting en landbou

Wessel Lemmer, ’n senior landbou-ekonoom by Absa Agribesigheid, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die nasionale begroting wat binnekort voorgelê gaan word.  Luister...

Radio: 28 Desember 2017

In RSG Landbou se weeklikse weerrubriek, Weerwaarhede, van 28 Desember 2017, praat Johan van den Berg van Santam Landbou verder oor weerstasies.  Die meting...

Dawie Roodt oor #Budget2017

Koos du Pisanie van Plaas Publishing het onlangs ’n boeredag van Leeuheuwel Boerdery en Kruger Bonsmara in die Christiana-distrik bygewoon. Die bekende ekonoom, Dawie...