Tags Posts tagged with "aartappels"

Tag: aartappels

Aartappels SA voorsitter kuier op Grootplaas

Kyk 14 November 2017 se Grootplaas met Dr Hanré Ferreira en JF van der Merwe. In die episode: Dr Hanré Ferreira van Afrivet gesels oor...

Radio: Ken jou kliënte se behoeftes

Hennie Maas van RSG Landbou het tydens Aartappels SA se onlangse kongres met Jurie Welman, president van CHEP, gepraat oor hoe belangrik kennis van kliënte...

Laeveld Agrochem gesels oor aartappelvoeding

In 18 Oktober se Grootplaas het Hennie du Plessis, besigheidsontwikkelingsbestuurder by Laeveld Agrochem, gesels oor hoe 'n produsent kan bepaal watter voeding sy aartappels benodig,...

Radio: Die waardeketting van aartappels

Die tema van Aartappels SA se 2017-kongres, wat onlangs plaasgevind het, was die waardeketting van aartappels. Dr André Jooste, hoof uitvoerende beampte van Aartappels...

Radio: Aartappelvariëteite en navorsing

Ineke Vorster, ’n agronoom by McCain wat in aartappels spesialiseer, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor haar werk. Luister nou na...

Oorsig van die aartappelmark

Vanaf Januarie tot Augustus vanjaar is 14,5 miljoen 10kg sakkies aartappels (23%) meer op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as in die ooreenstemmende tydperk verlede...

Gewigsverlies en verdamping by aartappels

Die meeste gewigsverlies nadat aartappelknolle geoes is, kan aan verdamping toegeskryf word. Water verdamp van die oppervlak van knolle weens ’n verskil in die...

Aartappelmark herstel ná droogte

Van Januarie tot Julie vanjaar is 12,9 miljoen 10kg sakkies-aartappels meer (24%) op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar....

Herfskommandowurm beskadig aartappels

Read it in English Skade aan aartappels deur die herfskommandowurm (HKW) is onlangs in die Loskopvallei aangemeld. Die aanplanting was gemaak in wisselbougrond, voorafgegaan deur...

SA Aartappel mark onder druk

Van Januarie tot einde Junie vanjaar is 8,7 miljoen 10kg aartappel sakkies minder (16%) op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as in die ooreenstemmende tydperk...